Malgassiese Opstand

Die Malgassiese Opstand teen die Franse koloniale bewind word herdenk deur ’n monument in Moramanga.

Die Malgassiese Opstand (Frans: Insurrection malgache) was ’n nasionalistiese rebellie in Madagaskar teen die Franse koloniale bewind in die land. Dit het van Maart 1947 tot Desember 1948 geduur.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search